Bybelstudies    Bybelstudies

 

Luister PrekeLuister na preke

 
 

Hier is heelwat Bybelstudiestukke beskikbaar om af te laai.  Kliek op Bybelstudies hierbo om toegang te kry.

Sang en Liturgie


Laai die Sinode 2012 besluite rakende die insluiting van Skrifgetroue liedere hier af.

Rapport 3
Rapport 6
Rapport 7
 
Woon jy ver in die grammadoelas? Is jy dalk in 'n ander land, ver van 'n Afrikaanse kerk? Kan jy nie by die kerkgebou uitkom nie?
 
Hier is die oplossing. Luister saam na God se Woord met baie ander Afrikaanssprekendes regoor die wereld na preke in .mp3 formaat.

Ouer preke      Luister na ouer preke


Ons ouer preke van 2006 tot 2009 is hier beskikbaar vir aflaai en luister.
 
     

 

 
         
 

Meer oor ons

 
  Straatadres: 
h/v Mcdonald-& Erasmusstraat
Flarapark, Polokwane, 0699

Posadres:
Posbus 100, Fauapark, 0787

e-posadres:
gkerkpburgsuid@telkomsa.net

Tel: 015-2960054
  Predikant:
Vakant
Deimoslaan 21
Sterpark, Polokwane, 0699

Eredienste:
Oggend:  09:00
Aand:  18:00

Kerkkantoortye:
Maandae & Vrydae 08:00 - 12:30