015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Bly in My

Bly in My

Sunday, 6 October 2019 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Joh 15: 1 - 8
Tema: 
Liedere

Skrifberyming 1-1: 7

Psalm 105: 1, 2

Psalm 37: 2, 3

Psalm 130: 2, 4

Psalm 146: 3, 8

Psalm 105: 5

Psalm 103: 1, 11

Ons moet in die Here bly - dit is om tuis wees by die Here. Ons kinders moet tuis wees by die Here. Om by Jesus te bly beteken dat ek geestelik by Hom moet intrek. En die Heilige Gees maak my Sy woonplek. Dit word deur die doop afgebeeld. Elke kind wat gedoop word, verkondig die Here se liefde en genade. Jesus is die wingerdstok. Elke loot moet in Hom bly. Hoe sterker die loot in die wingerdstok vas is, hoe beter sal die vrugte wees. Die vrug van bekering. Daarsonder is die lote dood en word afgesny en verbrand. Daarom moet ons altyd ons kinders bly onderrig.