015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Die Here troos ons elke dag

Die Here troos ons elke dag

Sunday, 9 June 2019 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Jeremia 13: 1 - 17
Tema: 
Liedere

Psalm 135: 1, 2 (Sk 18-7 se wysie);

Psalm 146: 3, 8

Psalm 130: 2, 4

Psalm 37: 17, 23

Psalm 23;

Psalm 116

Skrifberyming 10-2

Skrifberyming 15-1: 2, 4 (Ps 116 se wysie)

Die Here het 'n verbond met ons opgerig. Soos 'n linnedoek om die heupe het God Homself aan ons vasgemaak. Die praktiese prediking van Jeremia skud die volk. Die linnedoek is vuil en onbruikbaar. So is die mens na die sondeval. Daarom wys God se liefde konkreet in Christus se versoening as Hy ons kom skoonmaak en nuutmaak. Ons word deel van Sy liggaam. Die nagmaal beeld die reiniging vir ons konkreet uit. Deur die liggaam en bloed van Christus is ons aan Christus tot in ewigheid vas. Deur Sy Gees reinig en heilig Hy ons elke dag. Daarom eis die Here elke dag berou en bekering. Ons lewe stuur na die ewigheid. Dank God daarvoor en leef dit in die daaglikse praktyk. Mag die Here ons seën