015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Jou lewe vertel 'n verhaal

Jou lewe vertel 'n verhaal

Sunday, 16 February 2020 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
Luk 12: 13 - 21 ; Ef 2: 1 - 10
Liedere

Lied 190: 1, 3

Psalm 128: 1,3, 4

Skrifberyming 12-3: 1, 2

Psalm 130: 1, 2

Psalm 9: 7, 10

Psalm 107: 18, 21

2020 roep: Wat maak jy hier? Elkeen se lewe vertel 'n verhaal. 'n Verhaal van God se genade, liefde en trou. Elkeen se verhaal verskil. God se verhaal is een van genade, trou en liefde. Omgee vir mense wat vyande was en dood was in misdade. Die Here roep: Sorg dat julle die genade van God nie tevergeefs ontvang het nie. Jy kan ken en vertrou. Jy het die Heilige Gees van God ontvang om jou uit die dood op te wek - lewe jy dit? Wat is die slotreël van jou lewensverhaal?