015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Ons bid om God te verheerlik

Ons bid om God te verheerlik

Sunday, 9 February 2020 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
Ef 1: 15 - 23 ; Kol 2: 9 - 19
Liedere

Lied 409: 1, 2

Psalm 98: 1, 2

Lied 169: 1, 3

Psalm 97: 1, 7

Psalm 47: 1, 3, 4

Skrifberyming 7-1: 1, 3

2020 roep: Wat maak jy hier? Die apostel bid dat die Here ons geestesoë sal verhelder. Die rede is dat ons vir die regte sake kan bid. Wat en vir wie bid ons? Bid jy vir nood? Hoeveel keer dank jy God vir die feit dat jy kan glo, dat jy reeds deel in die heerlike erfenis en dat jy hoop het tot in ewigheid? Hoe meer ons leef uit ons erfenis, hoe meer word dit by die gebruik daarvan. Wysheid is toegepaste kennis. Ons moet die regte perspektief kry oor sake van die dag. Daarom vra ons dat Jesus Christus , die hoof van die kerk, absoluut sal regeer.