Sondebelydenis

Skriflesing

1 Johannes 1:1-2:1.

Teksvers:  Vers 8-10.

Tema

Sondebelydenis!                      

Liedere

Skrifberyming 12-2:1-5

Lied 241:1,2

Psalm 23:3 [107]

Psalm 146:1,4 [702]

  • Om nagmaal sinvol te vier is daar drie sake waarna ons moet kyk:
    • Die werklikheid van sonde in ons lewe.
    • Wat ons met daardie sonde maak.
    • Wat God se antwoord teenoor my as sy kind is.
  • So word aan elkeen van ons se gewete oorgelaat of ek na die nagmaal sal kom of nie.