015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Vrede met God = vreugde

Vrede met God = vreugde

Sunday, 11 August 2019 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Fil 4: 1 - 9
Liedere

Psalm 147: 1, 2

Psalm 146: 1, 8

Skrifberyming 12-3: 1,2

Psalm 84: 3, 6

Psalm 8: 1, 2

Skrifberyming 18-7: 1, 3

Koninkryksmense is blydskapsmense. Die iets anders wat 'n gelowige het wat maak dat jy nie selfgesentreerd lewe nie. Moet oor niks besorg wees nie - niks. Mat 6 se opdrag. Nie sorgeloos nie, maar vreugde in die Here.