Elke lidmaat in die gemeente word uitgenooi om in te skakel by een van die Bybelstudiegroepe. Dit is waar ons mekaar regtig leer ken, vriende word en mekaar ondersteun, waar die Christelike liefde spesiaal ondervind word.
Sameroeper Gideon de Klerk 082 805 8947
Die lys van Bybelstudiegroepe wat elke week vergader is soos volg:
Groepleier |
Tyd |
Plek |
Gideon de Klerk (082 805 8947) |
Sondag, 10:30 |
Van huis tot huis |
Ds. Sarel Venter (082 809 0222) |
Dinsdag, 09:30 |
Kerkgebou |
Ds. Sarel Venter (082 809 0222) |
Woensdag, 18:30 |
Kerkgebou |
Sluit aan by enige Bybelstudie groep -