Aanddiens

Liedere

Psalm 9: 5, 6, 9;

Psalm 14: 1, 2 ( wysie Psalm 45);

Psalm 14: 6, 7 – inleiding tot gebed;

Psalm 32: 5, 6

Waarom glo alle mense nie? Omdat daar mense is wat geen kennis van die begrip sonde het nie. Slegs mense wat sonde verstaan omdat die Heilige Gees dit aan ons openbaar en dit haat, is gered. Gaan alle mense dan nie hemel toe nie? Nee. Is alle gelowe dan nie verskillende paaie na die Here toe nie? Nee. As Christus nie jou persoonlike Verlosser  is nie, is jy vir ewig verlore. Kom hoor God se genade