Die Here roep ons om reg te werk as Sy kerk

Liedere

Lied 188: 1, 3;

Psalm 71: 1, 10;

Skrifberyming 12-3: 1, 2;

Psalm 99: 4, 5;

Psalm 115: 1, 8;

Psalm 134: 4;

Skrifberyming 18-7: 10, 12

Hoe lyk ‘n gemeente wat God se wil doen? In Rom 12 kom 4 kernsake na vore: 1. Jou lewe is ‘n lewende en heilige offer vir God  2. Jy moet verander van wurm na skoenlapper – metamorfose ondergaan – Wie is in beheer van jou denke? 3. Wees en bly nederig  4. Wees God se liggaam – gebruik jou gawes tot voordeel en nut van ander. Wees altyd bly. Alles is genade                Hoe lyk ‘n gemeente wat God se wil doen? In Rom 12 kom 4 kernsake na vore: 1. Jou lewe is ‘n lewende en heilige offer vir God  2. Jy moet verander van wurm na skoenlapper – metamorfose ondergaan – Wie is in beheer van jou denke? 3. Wees en bly nederig  4. Wees God se liggaam – gebruik jou gawes tot voordeel en nut van ander. Wees altyd bly. Alles is genade