Die lewende hoop en egte geloof is op God gerig – gefokus

Liedere

Psalm 66: 1,2

Skrifberyming 12-2: 5

Psalm 19: 4,6

Psalm 73: 7,10

Psalm 145: 1,11,12

Deur die opstanding van Christus het ons deel aan die ewige lewe. Ons het ‘n lewende hoop op die onverganklike, onbesmette en onverwelklike lewe. Mag die ontnugtering wat tans beleef word, deur die lewende hoop en egte geloof oorwin word.