Evalueer jou lewe in God se lig

Ons het Lig ontvang. Maak dit jou opgewonde of doen dit niks aan jou nie? Jesus is Lig. Jy is God se lig – wat se verandering bring jy waar jy is? 1 kers verander donker in lig. Lewe jou lig uit, want jy het God se ewige vaste Verbonsbelofte. Die Evangelie kom deur jou aan die lig.