God se kerk werk goed wanneer almal saamwerk

Daar is daagliks meer gelowiges tot die getal van die gemeente bygevoeg. Gebeur dit vandag nog? Wat het die mense getrek om deel van die gemeente te wees? 4 sake: Die leer en onderrig van die apostels; Onderlinge verbondenheid met mekaar; Die gemeenskaplike maaltyd en die volhardende gebed. Koinonia vind prakties plaas in gemeenskaplike verkeer, aanbidding, dienslewering asook bediening van mekaar tot opbou van die liggaam van Christus in liefde – Ef. 4:16b. Uiteindelik word ons gehoorsaamheid gemeet aan ons gehoorsaamheid aan die Bybel – 1 Tim. 3