Heilsorde Deel 1

Die Video word in 2 dele bespreek. 

Vandag word slegs die eerste 18 min en 24 sekondes gespeel

Die tweede deel sal 20 Oktober 2019 bespreek word

Video kan gesien word by die volgende skakel

https://youtu.be/0rXoPKFwgB8

met toestemming van Ds Zak Scholtz – Gereformeerde Kerk Bloempark