Hoe lyk die siele in die hemel?

Liedere

Psalm 61: 1, 4

Lied 203: 1, 2, 3

Psalm 20: 2, 4, 5

Psalm 89: 11, 12

Hoe lyk die mens vandag in die hemel? Het u al ooit gewonder hoe lyk ‘n lewende siel? Luk 16 handel oor mense wat nie meer leef nie. Hoe praat hulle, as hulle nie ‘n liggaam het nie? Kom vra jou vrae asb na die aanddiens. Die Jehowas se antwoord is dat dit spekulasie is, en dat daar geen lewe na die dood is nie.