Hou vas wat jy het

Liedere

Lied 159: 1, 3

Psalm 9: 8, 10

Psalm 37: 2, 17

Psalm 130: 2, 4

Skrifberyming 15-7: 4, 5

Psalm 66: 7, 8

Johannes hou van struktuur – veral die getal 7. Thiatíre se brief is die as waarom al 7 briewe draai. Boodskap: Hou vas. Te midde van al die verleiding van Isébel – sedeloosheid, geld, mag, korrupsie, werksverlies ens. – hou vas wat jy REEDS het. Jy het reeds die ewige lewe. Jy is reeds die erfgenaam van God. Die Heilige Gees verseker ons van die oorwinning in Christus