Insig as lewenshouding

Skriflesing Spreuke 9: 1 – 18
Liedere

Lied 190: 1, 3;

Psalm 98: 1, 2 ;

Lied 260: 10, 11;

Psalm 115: 1, 2 ;

Psalm 1: 1, 2 ;

Psalm 31: 12, 15

Wysheid begin by die dien van die Here. Daar is net 1 van twee paaie – wysheid of dwaasheid. In Spreuke word dit voorgestel as vrouens. 1 bou op standvastigheid en duursaamheid – wysheid. 1 bou op na-apery en ver-derf. In alles wat ‘n mens doen, is daar eie verantwoordelikheid. Daarom is jy lewenslank ‘n student van wysheid – Goddelike wysheid.