Kerk is om God se lof te leef

Liedere

Lied 422: 1, 2

Psalm 107: 1, 10

Skrifberyming 12-3: 1, 2

Lied 235: 1, 2

Skrifberyming 14-1: 1, 3

Skrifberyming 15-7: 1, 6

2020 roep: Wat maak jy hier? Ons is uitverkies en dan is almal tevrede – Ek gaan hemel toe. Verkeerde gedagte. Ons het alles in die hemel gekry – nou moet jy dit lewe. Hoe?: Deur as uitverkore kind heilig en onberispelik te wees. Deur God se genade konkreet te lewe.