Liefde in aksie

Liedere

Psalm 84: 1, 2

Psalm 145: 1, 2

Psalm 146: 2, 8

Psalm 2: 2, 6

Here leer ons bid. En nou leer Jesus ons: Laat U koninkryk kom. Saam met koninkryk kom bekering. Waarvan moet ons ons bekeer? Die Heilige Gees gee aan ons die leiding in Jakobus 2. Jy moet ‘n praktyk-in-liefde gelowige wees. Jy is God se diplomaat op aarde. Mense hoor en sien jou.