Ons nut uit die hemelvaart

Liedere

Psalm 68: 1, 9

Psalm 71: 1, 4

Psalm 71: 9, 12 

Skrifberyming 4-8: 1, 2 

Die nut van die hemelvaart het 3 vrugte:

* Ons het Christus as Voorspraak in die hemel by die Vader – maw ons Hemelse Advokaat

* Ons vleis en bloed in die hemel is ‘n waarborg dat ons oppad na die woonplek van Jesus Christus is

* Ons het die Heilige Gees as ons waarborg – Parakleet en ander Trooster

Pinkster se gebeure bevstig die waarhede