Ons wil en God se wil – in stryd – ja of nee

Liedere

Psalm 130: 2, 4

Skrifberyming 14-2

Skrifberyming 18-7: 1, 3

Psalm 91: 6, 7, 8​​

Paulus wat die christendom met wortel en tak uitroei. Hy was so passievol om sy geloof te beskerm en uit te bou dat die Here juis hierdie man kies om voltyds die Blye Boodskap na die heidene te neem. Gewoond aan redenasies, verkondig hy die lewende Christus aan die heidene. Hoe verander die Here ‘n lewe na ‘n lewe van hoop, geloof en vertroue, sodat Sy wil kan geskied?