Wat is God se vrede?

Liedere

Lied 464: 1,3

Lied 448: 1, 4

Lied 422: 1, 2, 3

Skrifberyming 4-6

Besprekingstema: Wat is God se vrede? Wat het ons in Jesus Christus ontvang? Bespreking van Vrede na aanleiding van die afgelope week se gebeure.  Waar staan ons in ons eie  lewe?