Wat is ons doel hier?

Liedere

Vooraf Lied 203: 1-3

Lof: Ps 146: 1, 8

Belydenis: Sk 12-2: 4, 5 ( deel vd geloofsbelydenis)

Wet Eksodus 20 daarna Sk 14-3: 1, 2

Voor Skriflesing: Lied 255: 1 – 3  (Ps 42 se wysie)

Na liefdesdiens: Ps 105: 5, 22

Wat maak ons hier op die aarde, in die gemeente? Wat is jou doel hier op aarde?