Evangelisasie

Diensgroep

Die Evangelisasiekommissie is deur die kerkraad byeengeroep om te help met al die evangelisasie projekte wat deur die gemeente aangepak word

Ons bestuur bestaan uit:

Sameroeper                                   Andre Bakker                       083 457 1711   

Gideon de Klerk, Marisa Linde, Braam Schutte, Ds Sarel Venter, Riaan de Nysschen, Alta Theron, Hendrik Venter, Riana Olivier, Ds Retief Gouws

Oudiodagstukke
Daar is oudiodagstukke vir huisbediendes en werkers in Engels/Sotho beskikbaar.
Indien u belangstel, kontak André Bakker per whatsapp 083 457 1711.

Bediening aan Vragmotorbestuurders

Die evangelisasiekommissie is besig om maniere van bediening aan vragmotorbestuurders, vir wie Polokwane ‘n deurgang en stopplek is, te ondersoek. Ons is opgewonde oor die geleenthede wat die Here reeds besig is om te skep om die evangelie aan hierdie mense te bedien. Bid asseblief saam met ons en hou die Basuin dop vir verdere nuus!
Vir navrae of voorstelle kontak Andre Bakker (083 457 1711) of Esmari Potgieter (083 446 5511).

Gevangenisbediening

 

Koningskinders

 

Bybelverspreiding

          Stap vir Bybels

Ystertjies Kosprojek by Pietersburg Laerskool Suid (Suidskool)

 

Bediening aan Huisbediendes

 

Sendingbediening :

              Zambië

              Soshanguve