Getuigskrif vir God

Skriflesing

2 Korintiërs 3:1-11 (Teksvers: vers 3)

Liedere

Psalm 18:1,14,15. [Totius]

Psalm 45:1,9,16 [Totius]

Psalm 40:4 en Skrifberyming 8-1:1,2. [Totius]

Hooftrekke van die preek:

  • Die Here gebruik sy kerk [ons] as ’n brief in die wêreld.
  • Elkeen van ons is ’n pen van Christus.
  • Hierdie pen is gevul met die ink van die Heilige Gees.
  • Alle mense – dit is die hele wêreld – is die lesers van God se briewe.