Lewe vir die Here

Liedere

Psalm 2: 6

Psalm 38: 1

Skrifberyming 5-3: 2

Psalm 100: 1,2,3,4

Jy kan nie verwag dat dit met jou moet goed gaan as jou godsdienslewe deurmekaar is nie.

  • Of jy aanbid die Here van harte – en jy lewe daarvolgens. Of jy doen dit nie.
  • Daar is geen tussen-in toestand nie.

.