Ons is die aangename geur van Christus tot eer van God

JAMMER – GEEN OUDIO WEENS TEGNIESE PROBLEME

 

Liedere

Psalm 36: 2,3

Skrifberyming 12-2: 2,3

Psalm 130: 2

Psalm 118: 7,8

Psalm 100: 1,3,4

Ons is die wierook wat deur Christus vir God gebrand word. Deur ons versprei God die kennis van Christus oral soos ‘n aangename geur. Só word sy Naam groot gemaak.

 

07/07/2019 7:00 am