Plek en betekenis van goeie werke in ons lewe

Skriflesing

Jak 2: 14 – 26; HK So 24

Tema

Plek en betekenis van goeie werke in ons lewe.

Liedere

Psalm 145: 1, 5;

Psalm 145: 6, 7;

Psalm 146: 3, 8

Geloof sonder dade is dood. Buite Christus is daar geen goeie werke nie. Christus se beloning word nou my beloning. Wat ‘n genade!! Daarom moet ons oor die volgende nadink:

Goeie werke is onverdienstelik  – vraag 62.
Goeie werke is noodsaaklik – vraag 64.

Goeie werke word beloon – vraag 63.