Satan sif – Jesus Christus bid

Liedere

Psalm 146: 1,3,6

Skrifberyming 12-2: 4

Psalm 99: 5

Psalm 73: 11,12

Psalm 138: 1,4

As dit vir jou voel asof jy in die sifting, versoeking en beproewing van Satan nie kan uithou nie … onthou: Christus bid dat jou geloof sal hou sodat jy die toetse kan deurstaan.