Twyfelvraag bring Waarheid

Skriflesing Mat 11: 2 – 19
Liedere

Skrifberyming 15-7: 1, 2;

Skrifberyming 15-7: 5, 6;

Psalm 33: 11 (inleiding tot gebed);

Psalm 130: 3, 4;

Psalm 2: 1, 6

Johannes se twyfelvraag uit die tronk is tekenend van ons tyd: Is Jesus Christus regtig die enigste en ware Messias? Twyfel bring ons hier by die waarheid oor die teleurstelling van mense. Mense wil dat die Here groot en opspraakwekkende dinge doen. Maar nou werk Hy baie keer in stilte deur die Heilige Gees in mense. Jode verwag fisiese redding van die Ro-meinse oorheersing. Wat verwag jy van die Here? Jesus is die Lam van God besig om met jou te werk tot eer van God.