Uit watter nut van die opstanding lewe jy regtig?

Liedere

Skrifberyming 15-7: 1, 2

Skrifberyming 15-7: 4, 5, 6

Psalm 37: 23, 24, 25

Ons bely dat Christus uit die dood opgestaan het. Getuig ons lewe werklik daarvan? Waarom het Jesus aan mense verskyn? Wat het Hy tydens die 40 dae gedoen? Ons lewe met ‘n belofte. Ken ons die beloftes?