Wat word van my wanneer ek Sterf?

Almal dink oor en aan die dood. Is daar vir my as gelowige ‘n “voordeel” wanneer ek sterf? Gaan ek bewus wees van die dinge rondom my? Is daar redding vir my na die dood? Hoe gaan ek lyk by Jesus se wederkoms?