015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Voluit na God ten spyte van jou laste

Voluit na God ten spyte van jou laste

Sunday, 27 January 2019 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Mat 11: 25 - 30

Liedere

Psalm 31: 1, 2
Psalm 146: 1, 8
Skrifberyming 12-2: 1, 2
Skrifberyming 9-3: 1,2
Psalm 74: 2, 11, 12
Psalm 68: 3, 13

Wat verhoed ons om voluit vir God te leef? Is jou laste dalk meer as jou bates?  Kyk weer mooi na die batekant van jou lewe. Jy het vandag vir Jesus Christus wat jou roep: Kom na My toe. Jy het 'n ewige bate. Baie meer as al die laste saam. Gooi weg jou sak vol laste.